Home Page Company Profile Latest News Contact us Help Others by Helping Yourself
 
 

My raad om die regte Finansiële Beplanner
te kies, is:


Custom Search

Bly verkieslik by een ordentlike Finansiële Beplanner, maak seker hy deel jou en jou gesin se belange.
Maak seker hy beskik oor 'n wye Finansiële kennis en agtergrond. Besoek sy kantore, kyk na sy rekord houding en bestuur stelsels.
Ken hy die regte ondernemings, deel hy met 'n aantal van die ondernemings. Is hy dalk ook lid van ‘n goed gevestigde konsortium en of organisasie met wie hy op 'n gereelde vlak inligting kan uitruil, en sodoende jou op hoogte kan hou.
Maak seker dat hy in die bedryf is, omrede hy hier wil wees, nie net as 'n oorgangs fase van 'n vroëe aflegging of so iets nie.
Indien jy van iets hoor en hy het dit nog nie met jou bespreek nie, vra hom om dit vir jou te ondersoek, wie weet, hy doen dit dalk gratis en kan jou selfs help om dit daar te plaas, of moontlik spaar hy jou 'n klomp verdriet.
Gaan hy jou gesin se belange ook eerste plaas en hulle bystaan met die finale afsluitings reelings?
Ondersteun hom, moenie rondval nie, weet hoe word hy vergoed vir sy dienste - Indien hy slegs vir kommissie werk en geen fooie vra nie, kan dit wees dat hy maklik fout kan vind met dit wat jy reeds het, sodat hy dit elders kan plaas. Maak dubbel seker dat sy aanbeveling nie gaan oor vergoeding eerder as om waarde toe te voeg tot jou bestaande portefeulje.
 

PENTASURE NEWS

Report from Efficient Frontiers (Pty) Ltd

April saw substantial drops in most SA indices, with the All Share Index falling by 6.52% during the month. The drop has been fast and swift, with for instance the Resource Index dropping by 10% during the month.

The reasons cited, for what may even be considered investor panic, are (relevant to the USA) higher inflation, higher fuel prices and lower economic growth. The stock market also fears that the American consumer, on whose shoulders the world’s economic growth now rests, is buckling as interest rates and oil prices rise.

Since we moved 100% to the money market on the 19th of April, we are obviously pleased with the decision we took, and believe it is now well justified. Even though we are not the USA, and we invest in South African funds and equities, which theoretically should be judged on their own merits, we cannot escape the impact globalization has on our markets. Although most of the investor’s fears concern the USA; it is the emerging markets that suffer first and suffer the hardest, as global investors lighten up their positions in markets which they consider to be more risky.

Market volatility has recently increased due to the uncertainty that exists. It is possible that this increased volatility will cause the markets to overreact and perhaps create an excellent investment opportunity in the coming weeks or months. At this present moment the risk of being exposed to equities where the objective is to outperform risk free rates of return, does not seem to be too enticing. (On the 28th of April the All Share index dropped by 2.54% in one session!).

This is not the first time (nor will it be the last) that we have experienced a market such as this – it is part of the investment cycle. Markets go up, markets go sideways and markets go down. The following text is from an internal document circulated by P Craib, one of our portfolio managers, in response to questions from financial advisers:

Verlang jy meer inligting kontak / Need more info contact: francoismeyer@telkomsa.net


TO ALL IN THE FIRING LINE

Those of you who may have been confronted recently by brokers/clients who have expressed disappointment with the performance of our FoF’s during the first quarter of 2005 will be interested in receiving the attached summary of restructuring instructions issued to Metropolitan during this period.

This demonstrates a number of points. If nothing else it proves that on no less than 16 occasions we have seen fit to try to adjust our portfolios to accord with changing market conditions which have included two discernable market corrections not to speak of an indecisive rand, a general withdrawal from emerging markets, a ballooning oil price and lately the perception that global growth may be slowing.

So there can be no serious accusation that we have not tried to do everything to the best of our ability to protect our client’s capital during what has been (and remains) a very difficult and uncertain period. Some, particularly those in the group of clients who joined us in the new year and who may now be 3% or 4% down without having benefited from the preceding rally, may even be feeling seriously let down. Such clients should gently be reminded that in order to beat inflation over the long term and thus achieve a real return they have implicitly accepted the risk associated the inclusion of a greater or lesser proportion of equities making up their investments. This risk in practice is experienced by the tendency of equities once acquired to either (and often quite unpredictably) out- or under-perform cash. Our job is to try to make the correct predictions and thereafter to get the balance right - which one hopes our clients will accept can be very difficult in the indecisive and largely side-ways market experienced so far this year.

If they find this justification unsatisfactory they should be made aware that the alternative to our style of adaptive active management is some form of passive management. And whether they realise it or not passive management may arguably subject investors who choose to go this route to even greater investment risk depending on current composition.If, say, such an investor happens to be in cash (which is where our FoF’s are now), although he/she may be protected in the short run against down-side risk, by the same token no benefit will accrue from the rally in equities which inevitably must ensue (i.e. the up-side of risk). Alternately if the investor happens still to be heavily into equities then he/she in addition to having already lost as much or more than our funds would still face the possibility of further losses of unknown magnitude – from which a recovery would have to be made.- end

Verlang jy meer inligting kontak / Need more info contact:francoismeyer@telkomsa.net


EIENDOM SINDIKASIE/PROPERTY SYDICATION

Eiendomsindikasie besigheid brei geweld uit na verskillende sektore in die markplek. Daar is geleentheid vir inkomste asook vir kapitaalgroei. Dit is uiters belangrik dat jy baie seker moet maak van die versklillende beleggings risiko’s wat hiermee gepaardgaan alvorens jy al jou geld in dié vorm van belegging gaan plaas.

Ons by Pentasure het nou alliansie met die volgende ondernemings en wil jou graag verseker dat ons alles in ons vermoë doen om te verseker dat die onderneming reg geplaas is in die bedryf.

Sharemax | PIC | Blue Everest | Blue Zone


Dividend Investments

Ons sal jou voortdurend ophoogte hou met van die produkte, maar moet asb nie huiwer om ons te nader indien jy iets spesifieks wil weet nie.Dit mag dalk ook raadsaam wees indien jy ons webwerf wil besoek en daarop kyk na risikoanelise en meer omtrent eindomsindikasies as geheel. Ons gaan ook binnekort koppelinge probeer bewerkstellig met die verskillende ondernemings deur ons webwerf.www.pentasure.com

Verlang jy meer inligting kontak / Need more info contact: francoismeyer@telkomsa.net 


Gedagte vir die siel / Thought for thy soul

"You have to stay in shape, but remember that round is also a shape. My mother started walking five miles a day when she was 60. She's 97 now and we have absolutely no idea where she is.


KORTTERMYN VERSEKERING

Ons is hier nie sodat jy meer moet betaal nie, maar om te verseker dat jou eise billik en regverdig uitbetaal sal word. 

Hier is ‘n uitdaging vir die wat daarin glo om die middelman uit te skakel

Hierdie is ‘n ware verhaal en ek vertrou dat ons kliënt ons nie gaan verkwalik indien hy sy eie storie hierin lees nie. Maar ek daag elke persoon uit om hierdie verhaal te toets met van die direkte versekeraars. Jammer meneer/mevrou maar met wie het jy gepraat? Kan jy dalk onthou hoe laat en op watter dag? Jammer maar ons kan gladnie die band opspoor nie. Toe u gemerk het dat u premie weer nie aangebied is nie, hoekom het u ons nie geskakel nie? Jammer maar ons kan u regtig nie help nie, u polis is gekanseleer ten tye van die eis.

“ Februarie, hierdie jaar ontdek ek dat een van ons kliënte se premies op sy korttermyn versekering nie betaal is nie. Met navraag en ‘n verduideliking, stel ek voor dat ek gaan poog om sy versekering te laat heruitreik maar vanaf 1 Maart, en dien ons enige probleme sou ondervind, sal ek hom in kennis stel. Daar was ongelukkig ‘n misverstand en ons kliënt het aanvaar toe hy niks van ons hoor, die versekeraar nie tengunste was om sy versekering te herstel nie.

Nie te min op die 8 Maart was hy in ‘n motor botsing betrokke en probeer maar self om sy gemors uit te sorteer. Einde Maart gaan ek deur ons state en merk dat sy versekering nog nie herstel is nie. Hoogs ontstoke en salig onbewus van sy botsing, bel ek die versekeraar, ek vloog hulle van ‘n kant af in omrede daar niks gebeur het nie, en rëel dat hulle sy polis moet herstel maar nou vanaf die 1 April.

Baie trots op die saak dat hy nou nog ‘n maand se premie gaan spaar bel ek hom met die nuus en sy besparing. Groot is my teleurstelling toe hy my inlig oor sy motor insident. Ek sluit my storie kort en bel die versekeraar met die opdrag dat hulle my versoek moet ignoreer en die versekering sal moet terug dateer na die 1 Maart gebaseer op my aanvanklike opdrag asook dat ons kliënt nou ‘n eis gaan indien van R 40 000. Die versekeraar was uit die staanspoor gladnie gelukkig om dit te doen nie, maar nadat ek aan hulle alle bewyse deur gestuur het van ons opdrag stem hulle toe, dat hulle die polis gaan hou met intrede 1 April,omdat dit alreeds so herstel is, maar dat hulle die Maart premie gaan verhaal uit die eisbedrag.

Verlang jy meer inligting kontak / Need more info contact:  francoismeyer@telkomsa.net


Francois Meyer?

Gebore 5 Sept 1948. ‘n Gewese Lugmag offisier bedank as majoor. 17jaar werksaam by Sanlam as Finansiële adviseur  Maar my passie na kapitaal behoud, positiewe groei en om passiewe inkomstes te bewerkstellig nadat ek Robert Kyosaki se boeke gelees het, het daartoe gelei dat ek net eenvoudig nie meer langer met een onderneming se produkte en werkswyse tevrede kan wees nie. Ek het my dus voltyds ingeskakel by Pentasure n onderneming  wat ons in 1992 begin het  Ons is uitstekend op die gebied van:

Boedelbeplanning | Beleggingsbeplanning | Sakeversekering
Werknemersvoordele | Verhoudingsbetuur | Kommunikasie
Belasting advies | Eiendomsindikasie | Eiendomsontwikkelinge

In 1992 stig ons Pentasure BK hoofsaaklik om korttermyn versekering aan ons kliënte te bied. In 1997 word Pentasure omgeskakel na 'n maatskappy omdat ons toe reeds begin deel met ondernemings oorsee.

Lid van die Financial Planning Institute(FPI). Wag nog op registrasie van die Finansiële Dienste Raad (FDR) Ons woon gemiddeld 25 seminare/aanbiedings perjaar by, om op hoogte te bly van veranderende omstandighede. Persoonlik  dien ek as trustee op 'n groot aantal van my kliënte se trusts om te veseker dat dit reg bestuur word.

Wil jy met my persoonlik gesels: Francois Meyer

HomeProfile | News | Contact us | 

Doorway to Financial Security
Search Engine Optimization       Website Marketing   SEO Links